Aloe simii
plantspesie
Die Aloe simii is 'n aalwyn wat endemies is aan Mpumalanga waar dit voorkom van Sabie, suidwaarts tot by Witrivier en rondom Nelspruit. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Aloe simii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. simii
|
Binomiale naam | |
Aloe simii Pole-Evans, 1917
|
Sien ook
wysigBronne
wysig