Slaphoringaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe speciosa)
Die slaphoringaalwyn (Aloe speciosa) is 'n aalwyn wat endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap is. Dit kom voor vanaf Swellendam tot by die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap.
Slaphoringaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. speciosa
|
Binomiale naam | |
Aloe speciosa Baker, 1880
|
Die boom se FSA-nommer is 30.5.