Heuningaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloiampelos tenuior)
Die Heuningaalwyn (Aloiampelos tenuior), voorheen Aloe tenuior, is 'n aalwyn wat voorkom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini. Die plant dra geel of rooi blomme en blom hoofsaaklik in die somer, van Augustus tot Mei.
Heuningaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloiampelos |
Spesie: | A. tenuior
|
Binomiale naam | |
Aloiampelos tenuior (Haw.) Klopper & Gideon F.Sm., 2013
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigSien ook
wysigBronne
wysig