Amphicoelias
Amphicoelias (van die Griekse αμφι amphi, "aan albei kante", en κοιλος koilos, "hol", "konkaaf") is ’n genus plantvretende souropode-dinosourusse wat. Omdat dié been weggeraak het nadat dit in die 1870's bestudeer en beskryf is, is tekeninge en notas die enigste bewyse. Die fossiel is in die Morrison-formasie in Wes-VSA gevind.[1]
Amphicoelias | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | †Amphicoelias (Cope, 1878)
|
Tipespesie | |
†Amphicoelias altus (Cope, 1878)
| |
Spesies | |
|
Amphicoelias | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
|
Die tipe-spesie van Amphicoelias, A. altus, het in 1877 sy naam gekry van die paleontoloog Edward Drinker Cope. Dit was gebaseer op ’n onvolledige skelet.[2]