André Esterhuizen
André Esterhuizen (*30 Maart 1994, Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat vir die Sharks in Superrugby gespeel.
| |||||
André Esterhuizen (links) in 2018 | |||||
Volle naam | Adriaan Pieter Esterhuizen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Maart 1994 | ||||
Geboorteplek | Potchefstroom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 192 cm | ||||
Massa | 102 kg | ||||
Skool | Klerksdorp Hoërskool, Klerksdorp | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter, heelagter | ||||
Springbokno. | 898 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017– | Munakata Sanix Blues | 22 | (67) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2016 | Natalse Haaie | 36 | (75) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014– | Sharks | 72 | (45) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2014 2018– |
S.A. o/20 Suid-Afrika |
4 16 |
(10) (0) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 24 jaar. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie André Esterhuizen.
- André Esterhuizen by SARugby.co.za
- André Esterhuizen by itsrugby.co.uk
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |