Lebombo-ysterhout

plantspesie
(Aangestuur vanaf Androstachys)

Die Lebombo-ysterhout (Androstachys johnsonii) is 'n immergroen boom wat groot kan raak (20 m) en kom voor in klein, digte stande op klipperige plekke vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe en is ook inheems aan Madagaskar en Mosambiek. Die blare is leeragtig, teenoorstaande en hartvormig.

Lebombo-ysterhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Picrodendraceae
Genus: Androstachys
Spesie:
A. johnsonii
Binomiale naam
Androstachys johnsonii
Prain, (1908)
Sinonieme
  • Androstachys subpeltata (Sim) E.Phillips
  • Weihea subpeltata Sim

Die boom se FSA-nommer is 327.[1][2] Dit is die enigste spesie in die genus en Androstachys is dus 'n Monotipiese takson.

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 119. ISBN 978-1-77007-759-1.

Bronne

wysig