Axxess
Axxess DSL (Edms.) Bpk. (of net Axxess) is een van die vier grootste internetdiensteverskaffers in Suid-Afrika, met hul hoofkantoor in Port Elizabeth en is in 1997 gestig. Axxess was een van die eerstes wat in die ADSL-prysoorlog in 2009 hul pryse van die algemene R70 per gigagreep na onder R30 per gigagreep vir ADSL-dataverbindings verlaag het, saam met ander diensverskaffers soos Afrihost, Web Africa en G-Connect.[1]
Axxess | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1997 |
Hoofkantoor | Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Gian Visser (Hoof- uitvoerende beampte, 2010) |
Gebied bedien | Suid-Afrika |
Industrie | Telekommunikasie |
Dienste | ADSL, Breëbanddienste, Web Hosting, Internet periferieapparatuur |
Webwerf | axxess.co.za |
Die hoof- uitvoerende beampte in 2010 was Gian Visser.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf
- (en) Axxess op Facebook
- (en) Axxess op Twitter