Babiana lapeirousioides
plantspesie
Babiana lapeirousioides is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland, oos van Kamieskroon voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo is.
Babiana lapeirousioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. lapeirousioides
|
Binomiale naam | |
Babiana lapeirousioides Goldblatt & J.C.Manning, (2007)
|
Die plant is eers in 2007 beskryf, is redelik onbekend en daar word vermoed dat daar meer subpopulasies as die een wat tans bekend is.