Babiana sinuata
plantspesie
Die bobbejaanuintjie (Babiana sinuata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Kamieskroon tot by Clanwilliam voor. Dit is deel van die fynbos en sukkulente Karoo plantegroei.
Bobbejaanuintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. sinuata
|
Binomiale naam | |
Babiana sinuata G.J.Lewis, (1959)
|