Balaenoptera
Balaenoptera is die grootste genus van die vinwalvisse, wat agt spesies bevat, insluitend die onlangs ontdekte Balaenoptera omurai in 2003. Die enigste vinwalvis wat tans nie as 'n lid van die genus Balaenoptera geklassifiseer word nie is die Bultrugwalvis, Megaptera novaeangliae.
Balaenoptera | |
---|---|
Vinwalvis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Balaenoptera
|
Spesies | |
Sien teks |
Taksonomie
wysig- Genus Balaenoptera
- Rorkwal, Balaenoptera physalus
- Seiwalvis, Balaenoptera borealis
- Bryde se walvis, Balaenoptera brydei
- Eden se walvis, Balaenoptera edeni
- Blouwalvis, Balaenoptera musculus
- Gewone Minkewalvis, Balaenoptera acutorostrata
- Antarktiese Minkewalvisse, Balaenoptera bonaerensis
- Balaenoptera omurai, ontdekking aangekondig in November 2003. Het nog nie 'n gewone naam nie
Sien ook
wysig- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes