Bartholina burmanniana

plantspesie

Bartholina burmanniana is 'n meerjarige blomplant en knolvormende geofiet wat tot die genus Bartholina behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies] aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is dun en slank en word tot 20 cm hoog. Die plant blom van Augustus tot in Oktober, meestal nadat dit gebrand het. Dit bring net een, wit blom op 'n slag voort.

Bartholina burmanniana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
B. burmanniana
Binomiale naam
Bartholina burmanniana
(L.) Ker Gawl., (1818)
Sinonieme
  • Arethusa ciliaris L.f.
  • Bartholina lindleyana Rchb.f. ex Rolfe
  • Bartholina pectinata R.Br.
  • Habenaria burmanniana (L.) R.Br.
  • Lathrisia pectinata Sw.
  • Orchis burmanniana L.
  • Orchis pectinata Thunb.

Galery

wysig

Bronne

wysig