Vlam-van-die-vlakte
(Aangestuur vanaf Bauhinia galpinii)
Die Vlam-van-die-vlakte (Bauhinia galpinii) is 'n struik wat ook as 'n klein boompie voorkom. Die spesie is inheems aan Angola, Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek en Zimbabwe. Dit kom ook voor as 'n klimplant. Die plant is so gewild as 'n tuinplant dat die natuurlike verspreiding daarvan onduidelik is. In Engels staan die spesie bekend as die Pride-of-De-Kaap, verwysend na die De Kaapvallei in Mpumalanga.[1]
Vlam-van-die-vlakte | |
---|---|
Tuineksemplaar in die Australiese trope | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. galpinii
|
Binomiale naam | |
Bauhinia galpinii N.E.Br., (1891)
| |
Sinonieme | |
|
Prentgalery
wysig-
Illustrasie in I.B. Pole-Evans (1922)
-
Tuinplant in die Wes-Kaap (uitheems aldaar)
-
Vorm van die blaar
-
'n Groen peul
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Bauhinia galpinii, Sanbi
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi