Koffiebeesklou
(Aangestuur vanaf Bauhinia petersiana)
Die Koffiebeesklou of Kalaharibauhinia (Bauhinia petersiana) is 'n boom wat wydverspreid in die noordwestelike dele van Suid-Afrika voorkom. Die spesie is inheems in die Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Koffiebeesklou / Kalaharibauhinia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. × petersiana
|
Binomiale naam | |
Bauhinia × petersiana Bolle, (1861)
| |
Sinonieme | |
|
Alhoewel die boom spreiende bosse vorm word hulle ook dikwels klein boompies. Die gekreukelde kroonblare is 8 x 1 cm groot. Die peule is 15 x 5 cm en kronkel wanneer dit oopbars met 'n ontploffing. Thomas Bain het in sy dagboek genaamd Goldfield Diaries beskryf hoe hulle dié boom se sade gebruik het as 'n plaasvervanger vir koffie. In Engels staan die boom bekend as die Kalahari Bauhinia.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi