Bespreking:2020 Eifelse Grand Prix

Add topic
Active discussions

Nürburgring statistiekWysig

Hi Gebruiker:Aliwal2012. Hierso is die statistiek rakende die Nürburgring wat ek wou byvoeg: https://www.formula1.com/en/racing/2020/Germany/Circuit.html. My plan was om die statistiek vir elke resies by te voeg. Dit gee mens net 'n beter idee oor die resies. Ek weet nie wat jy daarvan dink nie? Groete, Schallabrak (kontak) 09:55, 10 Oktober 2020 (UTC)

Terug na "2020 Eifelse Grand Prix"-bladsy.