Bespreking:Albert Einstein

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel

Wat is die bron van hierdie teks? Dit is duidelik vanuit 'n dokument geneem, maar ek wonder net oor die kopiereg daarvan? (Dewet 27/10/2004 21:12 SAST)

Ek dink ook nie dat veral die laaste afdeling oor Jesus 'n gebalanseerde, neutrale stuk is nie; daar is oorgenoeg verwysings op die Internet (beide op die Engelse Wikipedia en elders) wat duidelik Einstein se religiositeit uitbeeld, wat nie so eenvoudig is soos hierdie paar vrae wil voorstel nie. Die artikel as 'n geheel is nie samehangend nie, daar is geen bronne vir die aanhalings en staaltjies nie. (Dewet 27/10/04 21:25)


Inderdaad:

--Alias 21:39, 27 10 2004 (UTC)

Voorbladartikel?

wysig

Ek weet dit is nou al laat, maar die artikel lyk nie te waffers vir my nie. Daar is hordes teks wat nog in kommentaar is. Daar is skakels na Engelse artikels. Die baie rooi skakels pla bietjie maar is seker effens onvermydelik. Pla miskien nie te erg nie. Miskien moet ons van die skakels uithaal. Ek het van die skakels aansture gemaak. Miskien uit-/afstel? --Alias 14:46, 29 April 2006 (UTC)Beantwoord

Dis goed iemand gaan my voorstelle na - as ek na die kommentaar hierbo kyk, lyk dinge wel verdag. Ek het dit waarskynlik meer oor die titel as die inhou gekies. Kom ons stel dit uit en dan maak ons die een ordentlik reg. Help bietjie iets anders kies. Laurens 15:12, 29 April 2006 (UTC)Beantwoord

Ek sien die wikiaanhalings-skakel gaan nie meer na Engels toe soos wat dit sê nie. --Alias 17:55, 29 April 2006 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:09, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Terug na "Albert Einstein"-bladsy.