Bespreking:Aroab
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Dumbassman in onderwerp 2015
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Aroab-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Aroab
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
2015
wysigWat beteken die 2015 in die sin: In 1900 het menere Blaauw en Oppermann, vermoedelik van Duitse afkoms, 2015 Aroab en die omliggende gebied verhandel van 'n inheemse Nama-stam vir skape en gewere. 'n Rusie oor 'n gronddam het gelei tot 'n verdeling van die grond tussen die twee here - Aroab en Streitdamm, die plaas wat Aroab in die weste 2015 begrens.
Vra net... Groete! Oesjaar (kontak) 21:39, 24 April 2020 (UTC)
- Dalk weet Gebruiker:Dumbassman? – K175 (skil 'n appeltjie) 21:49, 24 April 2020 (UTC)
- Ek gaan dit uithaal, hoort nie daar nie. Dankie Dumbassman (kontak) 05:46, 25 April 2020 (UTC)