Bespreking:Barbados
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Bowindse Eilande
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Barbados-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Barbados
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bowindse Eilande
wysigBowindse Eilande is reg, maar nie die skakel nie. Wêreldwyd is daar ten minste vier groepe van Bowindse Eilande:
- die Karibiese Bowindse Eilande
- die Bowindse Eilande van die Geselskapseilande: Tahiti, Moorea, Tetiaroa, Mehetia en Maiao
- die Bowindse Eilande van die Kaap Verde en
- die Bowindse Eilande van Hawaii.
Let wel: waar Bowindse Eilande is, is ook Benedewindse Eilande. ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:30, 26 September 2016 (UTC)