Bespreking:Beaufort-Wes

Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur 41.185.128.254 in onderwerp Droogte

Droogte

wysig

Is daar nog steeds 'n droogte (sedert 2010) of is die dam nou goed en alles? Groete :) Bezuidenhout (kontak) 21:47, 11 Maart 2012 (UTC)Beantwoord

Die droogte is kort daarna gebreek en daar is weer water in die dam. Morne (kontak) 06:40, 12 Maart 2012 (UTC)Beantwoord
Tot dan moes die manne bier drink.... 41.185.128.254 15:56, 12 Maart 2012 (UTC)Beantwoord
Terug na "Beaufort-Wes"-bladsy.