Bespreking:Bhoetanese kookkuns
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Aliwal2012
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bhoetanese kookkuns-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bhoetanese kookkuns
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
@Gebruiker:Dumbassman, dankie vir jou mooi artikel oor Bhoetanse kookkuns! Mag ek dit maar vir jou proeflees vir spel/tikfoute? Ek is nie seker of die skryfweek dit toelaat nie? Groete, --Aliwal2012 (kontak) 11:48, 24 September 2018 (UTC)
- Ag asseblief man! Ek hou van jou proeflees, en leer self baie daardeur. Ek weet ek maak maar baie spelfoute... Jy moet planmaak dat ons 'n kelkie kan skink hier in die Kalahari op 'n dorre duin! Dumbassman (kontak) 11:59, 24 September 2018 (UTC)
- Als reg, dit klink lekker, dan kan ons die aand 'n leeu aan sy stert gaan trek! Ha-ha!! --Aliwal2012 (kontak) 13:11, 24 September 2018 (UTC)