Bespreking:Brenda Fassie
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Mr. Anonymous in onderwerp 100 Suid-Afrikaners
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Brenda Fassie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Brenda Fassie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Afrikaans vir:
- life support?
- ex-convict?
- country sanger?
- township?
Jammer, ek het nie die nodige verwysings tot my beskikking op hierdie stadium nie.
Mr. Anonymous 19:06, 16 Januarie 2006 (UTC)
- Ek het ook nie nou my AWS of Pharos by my nie maar ek is redelik seker dat countrysanger en selfs township aanvaarbaar in Afrikaans is. Laurens 07:07, 17 Januarie 2006 (UTC)
100 Suid-Afrikaners
wysigAs ek reg onthou is die lys van 100 Suid-Afrikaners 'n groot grap en niemand neem dit ernstig op nie. Moet ons werklik dit aanhaal in die artikel?
- Ek het dit in die vorige artikels geïgnoreer, byvoorbeeld die van Tony Leon. Maar die Engelse Wikipedia maak melding daarvan. Dit raak my regtig nie, en kan verwyder word indien jy so dink. Ek het geen probleem met die verwydering nie. Mr. Anonymous 20:16, 17 Januarie 2006 (UTC)