Bespreking:CSS Alabama
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Newfoundland vs. New Foundland
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die CSS Alabama-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van CSS Alabama
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geslag van skepe
wysigSkepe is sy en haar. Oesjaar (kontak) 08:04, 22 Januarie 2013 (UTC)
- Ja, ek het so bietjie hieroor gewonder. In Nederlands is 'n skip onsydig, maar in Engels wel vroulik. So ek was nie heeltemal seker gewees nie. AHB (kontak) 13:17, 22 Januarie 2013 (UTC)
- Wonder of dit nie 'n argaïsme is nie. Die mag 'n uitsondering wees, maar sover ek verstaan is daar geen taalkundige geslag in Afrikaans nie. Groete. Naudefj (kontak) 13:41, 22 Januarie 2013 (UTC)
Newfoundland vs. New Foundland
wysigOns het 'n Newfoundland op ons Wiki, is dit dieselfde as New Foundland? Oesjaar
- Ja, dit moet na Newfoundland verander word. Groete. Naudefj (kontak) 13:56, 22 Januarie 2013 (UTC)
In die nuus
wysigDie wrak van die USS Hatteras, 'n Noordelike skip wat deur CSS Alabama gesink is, is pas ontdek. Lees die NewScientist artikel: [1] AHB