Bespreking:Changuion
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Historio19 in onderwerp Wat is 'n poorter?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Changuion-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Changuion
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wat is 'n poorter?
wysigWat is 'n Poorter? Groete! Oesjaar (kontak) 13:57, 27 Julie 2022 (UTC)
- Dit is 'n Afrikaanse en Nederlandse woord vir 'n burger wat in die outyd die reg gehad het om binne die stadspoorte (dus "poorter") te bly en wat daarom ook oor ander regte as burger van 'n stad beskik het. Groete! Historio19 (kontak) 00:13, 30 Julie 2022 (UTC)