Bespreking:Dagga
Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Dumbassman in onderwerp Benodig verwysings
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dagga-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Dagga
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
'n Nuusitem in verband met Dagga is op 25 Junie 2018 op die Tuisblad onder In die nuus uitgelig. |
Wat is Pole dagga?
wysigHallo RoodyAlien. Wat is Pole dagga? Ek verstaan die byskrif by die prent glad nie. --Alias (kontak) 06:49, 27 Mei 2019 (UTC)
- Ek dink sy bedoel Poolse Dagga. – K175 (trap my uit | bydraes) 06:57, 27 Mei 2019 (UTC)
- Ja, dit is reg. Marijuana uit Pole. Ek is jammer. RoodyAlien (kontak) 08:01, 27 Mei 2019 (UTC)
Benodig verwysings
wysighierdie artikel is verskiklik verouderd en benodig beter verwysings. Dumbassman (kontak) 00:41, 9 Augustus 2024 (UTC)