Bespreking:Desiderius Erasmus
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Desiderius Erasmus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Desiderius Erasmus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kan ons die kategorie Nederlandse skrywers verwyder? Hy het NIKS in Nederlands geskryf nie. Net Latyn of soms Grieks. Jcwf (kontak) 20:42, 23 Junie 2018 (UTC)
- Kategorie:Nederlandse skrywers is egter 'n subkategorie van Kategorie:Nederlanders. Myns insiens is die kategorisering dus akkuraat. K175 (bespreking | bydraes) 21:15, 23 Junie 2018 (UTC)
- Behalwe dat Nederland nie bestaan het nie... Jcwf (kontak) 22:33, 23 Junie 2018 (UTC)
- Toegegee, maar dit is myns insiens 'n onbelangrike detail vir die doeleinde van kategorisering. Erasmus se nasionaliteit word immers in die artikel as Nederlands aangegee. K175 (bespreking | bydraes) 02:01, 24 Junie 2018 (UTC)