Bespreking:Doodskleed van Turyn
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Doodskleed van Turyn-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Doodskleed van Turyn
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysig@Burgert Behr hoekom "Doodskleed" en nie "Kleed" nie? Geen ander wiki het 'n vorm van "dood" in die titel. Ek wonder maar net. - Rooiratel (kontak) 10:11, 19 Februarie 2023 (UTC)
- Duits het Grabtuch, Nederlands Lijkwade en Noors Likkledet ~ Burgert (kontak) 10:21, 19 Februarie 2023 (UTC)
- Jy is doodreg! Ek het glad nie mooi gekyk nie. - Rooiratel (kontak) 10:18, 24 Februarie 2023 (UTC)