Bespreking:Dunning-Kruger-effek
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Ontkiemingskompetisie 2019
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dunning-Kruger-effek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dunning-Kruger-effek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ontkiemingskompetisie 2019
wysig- Nota aan @K175:
As onpartydige skeidsregter in die ontkiemingskompetisie merk ek die volgende op:
- Jy het die artikel slegs geproeflees,
- jou verbetering was die toevoeging van ses dubbelhakies om skakels na ander artikels te vorm.
- volgens die kompetisie se reëls moet jy "vleis" byvoeg aan die artikel, en ek haal aan:
die verbetering en uitbreiding van teksinhoud, byvoeg van bronne en verwysings, kategorisering, invoeg van inligtingskasse, beelde en ander sjablone, ensovoorts.
Kan jy asb jou nominasie terugtrek en die saadjie effens verder uitbrei, asseblief? Dit kort nie veel grepe nie! --Aliwal2012 (kontak) 14:13, 15 Desember 2019 (UTC)