Bespreking:EF-eL
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die EF-eL-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Teks verwyder
wysigDie teks moet asb in 'n ensiklopediese styl oorgeskryf word alvorens dit teruggesit word. Groete. Naudefj (kontak) 15:36, 8 Februarie 2013 (UTC)
- Na hulle sukses as wenners van Rockspaaider laat val die manne vroeg in 2007 hulle eerste musiek video getiteld "Elegie" op DSTV se Afrikaanse musiek kanaal MK. Die ontvangs van die nuwe rock groep was fenominaal. 'n Nuwe revolusie word deur die jong latte begin. Die manne se musiek was vars en nuut en die lirieke was van besonderse goeie gehaalte en glad nie meningloos en oppervlakkig nie. Die legende en musiek fundi wyle Herman Pretorius het hulle later daardie selfde jaar op sy musiek program Amp -ook op MK uitgesaai- bietjie saam met hulle uitgehang en meer oor die band geleer. Op daardie program doen hulle 'n akoestiese weergawe van die liedjie "Kind Nie";;
Titel
wysigWat is die korrekte skryfwyse van hul naam? K175 (bespreking | bydraes) 11:43, 15 Februarie 2018 (UTC)