Bespreking:Elmar Lichtenegger

Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Rooiratel in onderwerp Wat is die Afrikaanse woord vir "hurdler" en "hurdling"

Wat is die Afrikaanse woord vir "hurdler" en "hurdling"

wysig

@Woordgenoot @BurgertB @Oesjaar wat is die Afrikaanse woord vir "hurdler" en "en:hurdling"? - Rooiratel (kontak) 12:43, 19 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Hekkiesloper/hekkiesatleet (AWS), hekkies/hekkiesloop. ~ Burgert (kontak) 14:07, 19 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie @BurgertB. - Rooiratel (kontak) 16:56, 19 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Elmar Lichtenegger"-bladsy.