Ek het heel toevallig in ons biblioteek afgekom op Bestuur van die waterhulpbronne van die Republiek van Suid-Afrika
Pretoria : Dept. van Waterwese, 1986. Ek het hom saam met 'n piepklein Duitse Collins Gem-woordeboekie en Verklarende Nederlandse Woordeboek teen altesaam R5,00 gekoop.
Op die biblioteekstelsel sien ek slegs één kopie is nog in Worcester se openbare biblioteek oor.
Die boek self het géén outeur nie. Behalwe die destydse Staat.
In die boek staan: Outeursreg voorbehou, Geen deel van hierdie publikasie mag op enige wyse weergegee word nie sonder die volledige erkenning van die bron.
Kan ek dus die woorde verbatim oorskryf (soos oor Eutrofikasie), met die erkenning van die bron, sonder om probleme op die hals te haal? Suidpunt (kontak) 09:08, 5 Junie 2015 (UTC)Beantwoord
- Klink vir my heeltemal in orde. JCBrand (kontak) 10:13, 5 Junie 2015 (UTC)Beantwoord
- Dankie! Suidpunt (kontak) 15:03, 5 Junie 2015 (UTC)Beantwoord
GELUKKIGE WÊRELDOMGEWINGSDAG!
Artikelnaam |
Oorspronklike adres |
Verander na
|
Booysen, V. 2015. Biobrandstof ‘se toekoms in gevaar’: Lae ruolieprys maak produksie onekonomies. Die Burger, 09 Februarie 2015 |
http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2015/02/09/SA/15/vidBiobrandstof-SA_32_0_546321217.html |
http://archive.is/tIecB
|
Janse van Rensburg, A. 2015. Vrugte kos dalk meer oor alge in water. Die Burger, 1 Junie:8 |
http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2015/06/01/SK/8/ajSagtevrugte_32_0_101623567.html |
http://archive.is/47yNW
|
Harties is veel skoner ná projek |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2013/01/07/B1/6/tscharties.html |
http://archive.is/H9tZd
|
Landwye netwerk om gevaarlike water te suiwer. Beeld, 29 Maart 1999 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1999/03/29/5/15.html |
http://archive.is/Jb8ZU
|
Gerugte oor giftige alge in Harties ongegrond, sê Roos. Beeld, 5 Februarie 1999 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1999/02/05/6/14.html |
http://archive.is/UX9bT
|
Raubenheimer, L. 2004. Vis moet dalk uit Harties gehaal word. Beeld, 05 Maart 2004 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2004/03/05/SN/06/01.html |
http://archive.is/jyOAy
|
Vreugde oor voller damme. Beeld, 26 Maart 2004 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2004/03/26/SN/17/01.html |
http://archive.is/7MOoz
|
De Wet, C. 2007. Die dam moet skoon! Beeld, 22 September 2007 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2007/09/22/KA/2/madibeng2.html |
http://archive.is/xp8NV
|
Bote belemmer herstel van dam. Beeld, 13 Mei 2008 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2008/05/13/NW/3/dmdam.html |
http://archive.is/V0OcA
|
Tempelhoff, E. 2008. Harties-herstel deur ‘vandale’ belemmer. Beeld, 15 Mei 2008 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2008/05/15/B1/8/etalge%20.html |
http://archive.is/wntNe
|
‘Almal moet saamwerk’. Beeld, 30 Mei 2008 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2008/05/30/NW/2/dam.html |
http://archive.is/8Ptpg
|
Tempelhoff, E. 2010. Harties-projek mors tyd en geld. Beeld, 30 Mei 2010 |
http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2010/05/30/B1/13/EliseT29Mei.html |
http://archive.is/kBtBf
|