Bespreking:Geraasbesoedeling
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur MilanBye in onderwerp Verwysingfout
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geraasbesoedeling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geraasbesoedeling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verwysingfout
wysigEk het probeer om die verwysingsfout reg te maak, maar ek kry nie die ref tag nie. MilanBye (kontak) 13:29, 11 Junie 2019 (UTC)
- @MilanBye: die verwysing met die naam ":0" is twee keer verklaar, een keer met 'n datum en een keer sonder 'n datum. Ek het die verklaring sonder die datum uitgehaal en dit vervang met 'n verwysing na die verklaring met 'n datum. Laat asb. weet of dit korrek is. Kyk veral of die verwysing sonder 'n datum nie dalk 'n ander datum as die ander verwysing moet hê nie. – K175 (trap my uit | bydraes) 14:20, 11 Junie 2019 (UTC)
- Baie dankie vir die verandering. Dit het net so oorgedra van die vertalingsprogram af. Ek verander nie aan die verwysings as ek 'n artikel vertaal nie. Glo dit is in die haak so? Groete. MilanBye (kontak) 17:31, 11 Junie 2019 (UTC)