Bespreking:Granaat (vrug)

Add topic
Active discussions

TitelWysig

Ek sien geen algemene gebruik van "pomegranaat" in Afrikaans nie. Is dit op enige spesifieke bron gebaseer? Pharos se verklarende woordeboek gee slegs "granaat". Kan 'n administrateur oor die aanstuur skuif na granaat (vrug), asb? --Alias (kontak) 20:09, 1 September 2017 (UTC)

  Uitgevoer dankie! Aliwal2012 (kontak) 22:21, 1 September 2017 (UTC)
Terug na "Granaat (vrug)"-bladsy.