Bespreking:Hangende Tuine van Babilon
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hangende Tuine van Babilon-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hangende Tuine van Babilon
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysig@Burgert Behr: moet die titel nie "Hangende Tuine van Babilon" wees nie? - Rooiratel (kontak) 11:10, 15 Maart 2021 (UTC)
@Rooiratel: Pharos gee hangende tuin en HAT hangende tuine. Dit is vir my om't ewe. Jy kan dit skuif as jy wil. ~ Burgert (kontak) 11:26, 15 Maart 2021 (UTC)
- Dankie Burgert. Ek dink meeste mense ken dit in die meervoud. Ek sien in amper alle tale is dit ook in die meervoud, so ek sal dit maar skuif (met 'n aanstuur vanaf die enkelvoud titel). Rooiratel (kontak) 11:29, 15 Maart 2021 (UTC)