Bespreking:Hemelliggaam
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Gebruiker:Goutam1962 se bydra
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hemelliggaam-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hemelliggaam
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Gebruiker:Goutam1962 se bydra
wysig@Burgert Behr:, as ons ruimteman, loer asb na bogenoemde se bydra... Groete! Oesjaar (kontak) 07:29, 11 Augustus 2021 (UTC)
- Ek sien hy het 'n hele paar Wikipedias se artikel opgekoffie met sy foto's. Ons artikel is te kort daarvoor; 'n mens sal dit moet uitbrei. Ek gaan eers sy foto's uithaal; ek sal dit terugsit wanneer/as ek ons artikel langer maak. ~ Burgert (kontak) 08:46, 11 Augustus 2021 (UTC)
- Daar's hy, ek het hom nou gefieks. ~ Burgert (kontak) 09:13, 11 Augustus 2021 (UTC)
- As jy tevrede is, is ek ook! Groete! Oesjaar (kontak) 09:14, 11 Augustus 2021 (UTC)
- Daar's hy, ek het hom nou gefieks. ~ Burgert (kontak) 09:13, 11 Augustus 2021 (UTC)