Bespreking:Henry Purcell
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Adriaan Joubert
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Henry Purcell-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Henry Purcell
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ik spreek geen Afrikaans, maar ik heb Anthony à Wood vervangen door Roger North. Hij vond de term 'semi-opera' uit, niet Wood. Deze fout stond nog in het Nederlandse artikel. Excuseer. 81.83.192.147 21:25, 7 September 2007 (UTC)
- Baie dankie vir jou hulp :P — Adriaan (S★B) 21:33, 7 September 2007 (UTC)
- Adriaan, is Jocobus II van Engeland nie dalk Charles II van Engeland nie? Groete! Oesjaar (kontak) 07:53, 18 Januarie 2015 (UTC)
- Oesjaar, bedoel jy vir wie My heart is inditing geskryf is? As ek reg verstaan, is dit wel vir Jakobus II van Engeland geskryf. Ek het die spelling in die artikel reggemaak en ook 'n URL-verwysing ingevoeg. Adriaan Joubert (kontak) 10:24, 18 Januarie 2015 (UTC)
- 'Skies, verkeerde naam gebruik! Ek mag al Senior oomblike pleit! Groete! Oesjaar (kontak) 10:36, 18 Januarie 2015 (UTC)
- Ek is baie dankbaar dat daar darem iemand is wat nagaan wat ek skryf :) Wie weet watter onwaarhede ek al op Wikipedia laat inglip het. Adriaan Joubert (kontak) 10:45, 18 Januarie 2015 (UTC)
- Is hierdie ten tyde die Restoration onder koning Charles II, Charles II van Engeland? Oesjaar (kontak) 13:14, 18 Januarie 2015 (UTC)
- Inderdaad. Ek sien ook die artikel gebruik die woord koorjong terwyl die Nederlandse weergawe koorknaap gebruik. Wat is die korrekte woord in Afrikaans? Adriaan Joubert (kontak) 16:44, 18 Januarie 2015 (UTC)