Bespreking:Hottentotstee
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Jcwf
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hottentotstee-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hottentotstee
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek wonder of dit nie beter is om dié tee "wildetee" te noem nie vanweë die feit dat die woord hottentot in goed se name al lank probeer vermy word. 'n Mens kan dan noem die alternatiewe naam is hottentotstee. Winston (kontak) 11:50, 15 Desember 2016 (UTC)
- Ek wonder of dit nie beter is om die realiteit te verbeter pleks van die taal waarmee dit beskryf word. Verder word 'wildetee' gebruik vir 'n ander spesie.Jcwf (kontak) 12:10, 15 Desember 2016 (UTC)