Bespreking:Hugenote-seminarie

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Franskraler

Die wederdopers van Wellington, later ook van Groenrivier en Vier-en-Twintig Riviere, is van belang vir die geskiedenis van die Hugenote-seminarie as die vorige bewoners van die perseel. Daar is 'n breedvoerige bespreking oor hulle in die boek God's Errant Children deur Christa Armstrong, opgesom in The Swiss at the Cape of Good Hope, 1652-1971 deur Adolphe Linder. Ek het August Schoch, die vorige eienaar, se naam in laasgenoemde gekry. Franskraler (kontak) 05:34, 15 November 2017 (UTC)Beantwoord

Terug na "Hugenote-seminarie"-bladsy.