Bespreking:Ignaz Semmelweis
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Puvircho
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ignaz Semmelweis-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ignaz Semmelweis
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
PUVIRCHO: Moet die volgende nie: ...afdeling dire peer die mortaliteit.. nie drie keer wees nie? Oesjaar
- Dag Oesjaar. Dit moet inderdaad drie keer wees. My rekenaar het 'n outomatiese korrigeerfunksie aan wat uiteraard net op Engels werk en ek is nie seker hoe om dit af te skakel nie. Soms gebeur dit dan ook dat daar sulke vreemde vertalings soos dire peer voorkom, hehe. Dankie dat jy dit raakgelees het. Puvircho (kontak) 10:42, 8 Desember 2011 (UTC)