Bespreking:Joego-Slawiese Partisane
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Versorging
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Joego-Slawiese Partisane-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Joego-Slawiese Partisane
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Versorging
wysigEk sal die artikeltjie nog vanaand behoorlik kom versorg! Jammer vir enige ongerief. Anrie 15:37, 8 September 2007 (UTC)
- Ongerief? Die hele artikel lees soos Serwies-fascistiese propaganda. Hierdie "weerstandsbeweging" het nie geskroom om weerlose mense - burgerlikes, geestelikes, krygsgevangenes, etniese minderhede - wreedagtig te vermoor nie. Joego-Slawië was, net soos Nazi-Duitsland, 'n staat wat met leuens en massamoorde begin en met leuens en massamoorde geëindig het. Quisling-magte? Tito was self 'n Kroatiese quisling wat miljoene mense in 'n Serwies-oorheerste diktatuur gedwing het. --Voyageur (kontak) 22:11, 16 Februarie 2014 (UTC)