Bespreking:Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Konstitusionele Hof
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Constitution Hill
wysigHet die Constitution Hill 'n Afrikaanse naam soos "Grondwetlike heuwel"? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 10:35, 20 Januarie 2017 (UTC)
- Ek vermoed dit is 'n pleknaam, en word nie vertaal nie. Groete. Frank (kontak) 10:51, 20 Januarie 2017 (UTC)
- Tot my verbasing het die plek toe 'n Afrikaanse naam. Groete. Frank (kontak) 17:37, 21 Januarie 2017 (UTC)
Konstitusionele Hof
wysigDie hof se naam is die Konstitusionele Hof. Die naam word deur die wet bepaal. Winston (kontak) 12:43, 14 Februarie 2017 (UTC)
- Volgens die foto van die gebou se fasade is jy reg. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:15, 23 Februarie 2017 (UTC)