Bespreking:Le Roux
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Klein of groot letter 'L'
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Le Roux-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Le Roux
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Klein of groot letter 'L'
wysigIs die 'L' in Le geskryf met 'n groot letter of 'n klein letter? Ek sien orals op af-wiki skryf ons dit met 'n klein letter, maar op die fr-wiki skryf hulle dit met 'n groot letter. Het iemand dalk 'n bron oor 'n spelreël wat hierdie betref? - Rooiratel (kontak) 05:51, 13 Desember 2019 (UTC)
– K175 (klets | my bydraes) 07:00, 13 Desember 2019 (UTC)
- Dankie K175! - Rooiratel (kontak) 08:29, 13 Desember 2019 (UTC)