Bespreking:Letlanders
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Klein persentasies
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Letlanders-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Letlanders
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Klein persentasies
wysigNet 'n klein persentasie etniese Letlanders is aanhangers van Ortodokse kerke. Indien daar sprake is van 24 persent, word blykbaar etniese Russe by die getal Ortodokse Christene ingereken. --Voyageur (kontak) 21:36, 3 April 2016 (UTC)
- Dankie vir die opmerking. Dit was inderdaad 'n verwarring tussen die Russies-Ortodokse en die Letties-Ortodokse Kerk. Ek het die verwarrende persentasies nou verwyder. Ek hoop, die benaming van hierdie etniese groep (en die Estlanders) is reg, ek is nog 'n bietjie onseker. Lette en Letlanders word sinoniem in ons artikels gebruik. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:18, 3 April 2016 (UTC)
- Sien gerus HAT: Estlander/Est. --Voyageur (kontak) 22:27, 3 April 2016 (UTC)