Bespreking:Lingua Franca Nova
Jongste opmerking: 3 maande gelede deur Rooiratel in onderwerp Antieke lingua franca nova
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lingua Franca Nova-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lingua Franca Nova
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Antieke lingua franca nova
wysig@Jon Gua wat is "antieke lingua franca nova"? Die taal kan nie so oud wees dat daar 'n antieke weergawe daarvan is nie? - Rooiratel (kontak) 11:43, 2 Oktober 2024 (UTC)
- Die taal is in 1965 geskep en dit het verskeie veranderinge ondergaan. As 'n manier om een weergawe van die ander te onderskei, word die woorde "oud", en "nuut" gebruik. Ek moes dit as "oud" vertaal het nie as "antieke", jammer. Jon Gua (kontak) 11:51, 2 Oktober 2024 (UTC)
- Geen probleem. Ek wonder maar net. Dankie. - Rooiratel (kontak) 12:26, 2 Oktober 2024 (UTC)