Bespreking:Lys van eilande van die wêreld
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Adriaan Joubert in onderwerp Skrap
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van eilande van die wêreld-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lys van eilande van die wêreld
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skrap
wysigDie beste ding om te doen met artikels soos die waar daar geen bron(ne) is nie, geen poging tot skakels nie, weinig of geen vertalings werk aan name nie, stukke Engels is om dit te skrap. Die meeste van die eilande bestaan reeds..... Jammer! Oesjaar (kontak) 19:30, 29 Junie 2017 (UTC)
- Ek let op die Engelse weergawe bevat ook geen bronne nie. Adriaan Joubert (kontak) 19:33, 29 Junie 2017 (UTC)
- Sjoe, die vertalings is darem horribaal. Winston (kontak) 21:01, 29 Junie 2017 (UTC)
- Dieselfde geld vir Lys van woestyne. Winston (kontak) 21:04, 29 Junie 2017 (UTC)
- Sjym, julle. Ek is seker Gebruiker:FFouche werk nog hieraan, of hoe, FFouche? FFouche, jy doen baie moeite en die gemeenskap is immer dankbaar vir jou bydraes! Adriaan Joubert (kontak) 21:05, 29 Junie 2017 (UTC)