Bespreking:Meterkonvensie
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Martinvl in onderwerp Help asb.
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Meterkonvensie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Meterkonvensie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Help asb.
wysigHallo Martinvl (en andere). In die sin "Die CIPM is die die regerende raadraad vir die CGPM" is ek onseker oor "raadraad". Is dit net 'n tikfout. Terloops, die Engelse artikel skep by my eerder die indruk van 'n adviesraad as 'n regerende raad. Kan iemand dalk opklaar? --Alias (kontak) 18:52, 1 Augustus 2016 (UTC)
- Hallo Alias. Jy was reg - daar was 'n paar tikfoute, veral dat die CIPM die regerende raad vir die CGPM is - dit behoort om die BIPM te wees. Ek het dit reggemaak. Martinvl (kontak) 20:15, 1 Augustus 2016 (UTC)