Bespreking:Michellspas
(Aangestuur vanaf Bespreking:Mitchellspas)
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur AFM in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Michellspas-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Michellspas
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigSkuif asb die artikel na Mitchellspas. Die konstruksie van die pas is een van vele aspekte wat aangespreek moet word. Groete. Anoniem
- Drie bronne - Rosenthal, Op pad in Suid-Afrika en Mapstudio (2010) verwys na die pas as Michellspas. Die huidige naam is verkeerd? Ek soek bevestiging. Oesjaar
- Goeie vraag. Mitchellspas (met 'n "t") blyk tog meer algemeen te wees. Groete. Anoniem
- So pas Michell's Pas ge-google. Kom nêrens voor nie! Interessant. Ek dink ons hou met die T. Oesjaar.
- Goeie vraag. Mitchellspas (met 'n "t") blyk tog meer algemeen te wees. Groete. Anoniem
- Volgens die Standard Encyclopaedia of Southern Africa, deel 7, p. 386 is die pas se naam "Michell's Pass". "...and superintendent of works, Charles Cornwallis Michell, ..." "...and was named Michell's Pass in honour of the superintendent of works."
- In Eric Rosenthal se Ensiklopedie van Suidelike Afrika op p. 325 : "Michellspas".
- Afrikaanse Kinderensiklopedie (1972), deel 1 pp. 153, 154 en 159 : "Michellspas".