Bespreking:Molotofbom
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Molotofbom-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Molotofbom
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Molotow/Molotov
wysigEk dag die gebruik in Afrikaans was om die V's in Russiese woorde as W's te skryf, siende dat die Russiese alfabet verskil van die Latynse een en dit meestal om klankooreenstemmigheid gaan. Het enige iemand sekerheid hieroor? Anrie 09:22, 8 April 2007 (UTC)
- Verander asseblief na Molotofbom.
Hier is die rede uit die WAT: molotofbom (ook met 'n hl. Molotofbom) s.nw. (na V.M. Molotof, Sowjetpolitikus) Primitiewe brandbom gemaak van 'n breekbare houer wat gevul is met 'n ontvlambare vloeistof en voorsien is van 'n lont, gew. van lap, wat a.d. brand gesteek word net voordat dit gegooi word: Hulle (die arbeiders) (sou) hulleself in die vervolg met molotofbomme en vuurwapens ... verdedig (Nat., 24 Okt. 1969, 1). Molotof-bomme is ... oral gestel, wat ... daarop gemik sou gewees het om Brittanje te dwing om aan ... die ... protektoraat sy onafhanklikheid te gee (H.J.J.M. v.d. Merwe: Afrika, 1963, 129). Suidpunt (kontak) 13:04, 22 Mei 2013 (UTC)