Bespreking:Monaco
Jongste opmerking: 19 jaar gelede deur Alias in onderwerp Geskiedenis
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Monaco-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Monaco
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vorstedom (van) Monaco
wysigSou mens nie eerder in Afrikaans praat van die "Vorstedom van Monaco" nie? --Alias 19:17, 4 Augustus 2005 (UTC)
Geskiedenis
wysigMoet ons nie dalk eerder die geskiedenisafdeling skuif na Geskiedenis van Monaco nie? 'n Korter opsomming van die gedeelte sal dalk beter pas by wat aangebied word in die ander afdelings van hierdie artikel (ekonomie, sport, ens.) --Alias 09:42, 26 Augustus 2005 (UTC)
- Dit is al 'n kort opsomming van die geskiedenis... ;) Die Duitse geskiedkundige artikel oor Monaco wys hoe lank 'n volledige artikel moet wees. Ek dink ons artikel bied die belangrikste feite op een bladsy. -Voyageur