Bespreking:Nar
Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Rooiratel in onderwerp Oorskryf
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nar-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nar
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Oorskryf
wysig@Luthja dankie vir jou uitbreiding van die artikel. Maar moet asb. nie ander mense se bronne en verwysings uit vee nie. Ek het nou my verwysings terug gesit, maar wees asb. versigtig in die toekoms. - Rooiratel (kontak) 17:03, 27 Oktober 2024 (UTC)
- Jammer! Nie gesnap daar word steeds aan die artikel gewerk nie. Gelyk soos ou verwysings by ’n saadjie. En vir die inhoud soos dit nou daar staan, is daardie bronne natuurlik nié geraadpleeg nie, wat misleidend is. Ook en veral as hulle almal na 'n direkte aanhaling uit die WAT terugverwys. Verander gerus en asseblief na hartelus om die beoogde inhoud by te werk! Luthja (kontak) 04:00, 28 Oktober 2024 (UTC)
- Geen probleem. Ek het die verwysings terug gesit. Maak nie saak hoe lank terug die artikel laas gewysig was nie, as die verwysing nog steeds gelding is, dan moet mens asseblief dit in die artikel hou.
- > En vir die inhoud soos dit nou daar staan, is daardie bronne natuurlik nié geraadpleeg nie, wat misleidend is
- Wat is fout met die verwysings? - Rooiratel (kontak) 17:19, 28 Oktober 2024 (UTC)