Bespreking:Nasionale Selfmoord van Xhosas
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nasionale Selfmoord van Xhosas-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nasionale Selfmoord van Xhosas
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigAlhoewel baie van die Xhosas van hongersnood gesterf het, sal ek dit nie 'n selfmoord noem nie. Dit was net die gevolge van die feit dat hulle al hulle beeste geslag het, en hul oeste vernietig. Kan ons 'n beter titel kies vir hierdie bladsy? - Rooiratel (kontak) 05:48, 11 November 2019 (UTC)
- Dit is hoe dit in die bronne beskryf word... Wat stel jy voor? Groete! Oesjaar (kontak) 05:51, 11 November 2019 (UTC)
- Ek weet nie, maar miskien iets soos: "Die Groot Xhosa-beesslag van 1857". Maar dit sê niks oor die vernietig van hulle oeste nie. Miskien Nongquase se profesie van 1857. - Rooiratel (kontak) 06:43, 11 November 2019 (UTC)