Bespreking:Oorgelewerde Griekse teks
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Oesjaar
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Oorgelewerde Griekse teks-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Oorgelewerde Griekse teks
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek wonder of "oorgelewerde teks" nie 'n beter vertaling is nie. Winston (kontak) 11:12, 8 September 2017 (UTC)
- Ja, ek sien dit word wel gebruik. Google gerus "oorgelewerde Griekse teks". Winston (kontak) 11:20, 8 September 2017 (UTC)
- Oorgelewer maak meer sin. Groete! Oesjaar (kontak) 11:23, 8 September 2017 (UTC)